Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

The Gruffalo's Child

The Gruffalo's Child

Julia Donaldson
4.5/5 ( ratings)
“Die Goorgomgaai lê en snork in sy bed,
maar die Goorgomgaaitjie is lus vir pret.
Sy dink en sy neem ’n dapper besluit.
By die goorgomgrot sluip sy stil-stil uit.
Kyk hoe val die sneeu! Hoor hoe waai die wind!
Deur die donker bos stap die goorgomkind.”

Stap saam met die Goorgomgaaitjie deur die donker bos en kyk wat gebeur wanneer sy die Nare Muis ontmoet!

Die Goorgomgaai sê: “Glo vir my, uit die bos moet ’n goorgomgaai wegbly.” Maar een stormagtige aand ignoreer die Gorgomgaaitjie haar pa se waarskuwings en sluip stil-stil by die goorgomgrot uit, die bos in. Buitendien ‒ die Nare Muis bestaan tog nie regtig nie, of hoe?

Hierdie is ’n nuwe uitgawe van Die Goorgomgaaitjie , nuut vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en vertaler, Jaco Jacobs.
Language
English
Pages
32
Format
Paperback
Publisher
MacMillan Children's Books
Release
September 02, 2005
ISBN
1405020466
ISBN 13
9781405020466

Rate this book!

Write a review?

loader