Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Moenie 'n T-rex vir ete nooi nie

Moenie 'n T-rex vir ete nooi nie

Guy Parker-Rees
0/5 ( ratings)
Moenie ’n T-rex vir ete nooi nie. Nee, moenie ’n T-rex vir ete nooi nie. Want ’n T-rex is te gruwelik, sy maniere is afskuwelik, en jy kan maar vir seker weet... hy gaan die tafel probeer eet! ’n Skreeusnaakse kleuterstorie op rym wat wys presies waarom dit ’n slegte idee is om ’n T-rex vir ete te nooi, jou tandeborsel vir ’n haai te leen, of ’n buffel in jou bed te laat slaap. Kleuters sal versot wees op die helder illustrasies en die komiese teks in hierdie lawwe, uitbundige prenteboek! Slaaptyd sal nooit weer dieselfde wees nie...
Language
Afrikaans
Pages
32
Format
Paperback
Publisher
Lapa Uitgewers
Release
May 07, 2022
ISBN 13
9780799379051

Rate this book!

Write a review?

loader