Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Mieke rock uit

Mieke rock uit

Jana du Plessis
0/5 ( ratings)
Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wêreld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie.
In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van 'n sussie, Kayla, en dié se vriendin Darling - hulle verkies die term "Band Bitches" - waar hulle die band Siek se toer volg.
Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel.
Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se pad na die toekoms - ook al kom niks sonder swaarkry nie.
Language
Afrikaans
Pages
221
Format
Paperback
Release
January 01, 2012
ISBN 13
9780624054573

Rate this book!

Write a review?

loader