Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

J.C. Steyn

3.9/5 ( ratings)
Born
July 30 1938
Died
0505 09 20212021
JC "Jaap" Steyn was ’n joernalis, dosent in Algemene Taalwetenskap aan die Randse Afrikaanse Universiteit en professor-navorser in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat.

Hy was veral bekend vir sy indringende studies oor die Afrikaanse taal se herkoms en geskiedenis en sy omvattende biografieë oor onder andere M.E.R. en N.P. van Wyk Louw. As digter verwerf hy die Eugène Marais-prys en die Ingrid Jonker-prys en as prosaskrywer word hy bekroon met onder andere die Recht Malan-prys, die Louis Luyt-prys en die Stalsprys.

Books from J.C. Steyn

loader